Vredevors

©2021 Music by ENFC Music & Faith Story Publishing

Vredevors

CHORUS
Ek sal U prys met my Hele Hart
Ek weet dat U is aan my kant
Ek sal stewig staan, op U my Rots
Lewende Hoop
My Vredevors

VERSE 1
Wanneer Ek roep
Antwoord U my
As die Vyand my probeer aanklae
Verklaar U bloed my vry

VERSE 2
Ek sal Nie Vrees nie
Want U is hier by my
Geen verdrukking, Emosie of swaard
Sal U liefde van my kan skei

BRIDGE
Niks sal ons kan skei van Sy liefde
Geen Verdrukking, Emosie of swaard
Deur al hierdie dinge
Is ons meer as oorwinnaars
Geen dood of lewe sal ons skei